|
9
|
10
|
11
|
12
|
13
-
Celebration of Life - Du Toitskloof Hut
Celebration of Life - Du Toitskloof Hut
February 13, 2026 - February 15, 2026
Nadat die jaarlikse “Memorial Service” op Tafelberg gekanselleer is, het Worcester Afdeling besluit om ‘n soortgelyke geleentheid aan te bied. Die gedagte is egter om eerder ‘n “Life Celebration” seremonie te hou, die seën van ons afdeling, asook om die nuwe jaar te vier. Verwoord jou gebed, visie, mantra, of wat jy wil uitgee vir 2026, of afsluit van die vorige jaar. Lede word uitgenooi om ‘n gebedevlaggie (A4 grootte) te maak, en saam te neem. Diegene wat nie self daar kan wees nie, is welkom om die vlaggie by Erika af te gee, wie sal sorg dat dit saam met die ander buite in die wind gehang word. Indien daar moontlik teenkanting kan wees of ‘n gevoel is dat die natuurlike omgewing “geskaad” word, sal die vlaggies aan die einde van die naweek, binne gehang word. Onthou om met “waterproof” pen daarop te skryf/teken en los ‘n spasie van drie sentimeter bo, sodat dit behoorlik vasgemaak kan word. Vir diegene wat dit nog nie gesien het of weet hoe dit lyk nie, hieronder ‘n foto en inligting daaroor.
Die wat al van Vrydag of Saterdag wil oorslaap is welkom. Die seremonie vind Sondagoggend om 12 uur middag plaas. Kontak vir Marike by dutoitskloofhut@wor.mcsa.org.za indien jy wil deel wees.
Tibetan prayer flags are traditionally hung in high places to catch the wind so the prayer will be carried out to bless and bring good fortune to all sentient beings. Translated to English, the words on Wind Horse prayer flags say: "May the rain fall at the proper time
Each hue signifies an element — and the flags are always arranged in a specific order, from left to right: blue, white, red, green, yellow. Blue represents the sky, white represents the air, red symbolizes fire, green symbolizes water, and yellow symbolizes earth
Traditionally, prayer flags are used to promote peace, compassion, strength, and wisdom. The flags do not carry prayers to gods, which is a common misconception; rather, the Tibetans believe the prayers and mantras will be blown by the wind to spread the good will and compassion into every pervading space.
•
|
14

15

16
|
17
|
18
|
19
|
20
-
Thomas Hut Werksnaweek
Thomas Hut Werksnaweek
February 20, 2026 - February 22, 2026
Soos gewoonlik is daar altyd iets om reg te maak of te vervang by ons mooie hut. Vir diegene wat beplan om lid te raak, nou is jou kans om te wys wat in jou steek..... Kontak vir Leandrie by thomashut@wor.mcsa.org.za
•
|
21

22