hagen

About hagen

This author has not yet filled in any details.
So far hagen has created 10 blog entries.

Ou Kaap roete – Sederberg

2024-09-04T10:51:18+02:00January 15th, 2024|Uncategorized|

Die naweek, 15-17 Desember 2023, het 7 stappers is die ou Kaap roete gestap in die Sederberg. Dit is nie te lank terug weer mooi oopgekap. Dit is geleë aan die onder-vallei van die Breekkrants area van waar jy uit die kloof kan opklim en roete vind na Breekkrants “twins” en Apex toe. Ons het [...]

Comments Off on Ou Kaap roete – Sederberg

Turret Piek, 10 – 12 November 2023

2024-09-04T11:15:59+02:00November 15th, 2023|Uncategorized|

Vrydag 10 November 2023 ry ons gropei tot by Ferdinand (stapleier) se huis om daar te oornag voor ons vroeg Saterdag Turret piek toe vertrek. Ons begin lekker vroeg stap Saterdagoggend, ook maar goed, want dis ‘n lekker steil pad tot bo. Genadiglik is daar lekker swempoele so derde van onder. Ons stap Saterdagmiddag [...]

Comments Off on Turret Piek, 10 – 12 November 2023

Dwarsberg (Kweekkraalberg piek) dagstap, 10 Junie 2023

2024-09-04T10:44:38+02:00October 6th, 2023|Uncategorized|

Hendrik en JB doen ‘n dagstap in die Dwarsberg omgewing voor die groot Swartberg Traverse. Die Kweekkraalberg piek is 1400m bo seespieel. Die totale afstand van die dag is 17km en van oral kry mens ‘n baie mooi uitsig oor die vallei. Spesiale toestemming is nodig vir toegang. Stapleier: Hendrik van Zyl. Meer fotos op [...]

Comments Off on Dwarsberg (Kweekkraalberg piek) dagstap, 10 Junie 2023

Secret Falls, Bainskloof

2024-09-04T10:40:12+02:00August 1st, 2023|Uncategorized|

On 1 August we went to visit the Secret falls in the Bainskloof area. Some brave people even had a swim Hike leader was Hendrik van Zyl. For more photos visit our Facebook page @ https://www.facebook.com/mcsaworcester

Comments Off on Secret Falls, Bainskloof

Thomas Hut Snow Hike 15 – 16 Julie 2023

2024-09-04T10:35:51+02:00July 28th, 2023|Uncategorized|

Die naweek was dit die welbekende Sneeuklim vir ons klub. Erika van Niekerk het die groep gelei. Die berge stel nooit teleur nie. Slegs lede van Bergklub Suid Afrika mag die hut besoek. Vir besprekings kontak die klub by hutconvenor@wor.mcsa.org.za

Comments Off on Thomas Hut Snow Hike 15 – 16 Julie 2023

Swartberg Traverse stap op, 15 – 19 Junie 2023

2024-09-04T10:27:37+02:00June 19th, 2023|Uncategorized|

Aanvanklik was die groep 17 mense sterk, maar a.g.v. verskeie omstandighede, veral die slegte weer in die WesKaap, het meeste mense ontrek en net 5 mense gaan doen die Swartberg Traverse. Corrie en Hendrik sou aanvanklik ook verder stap tot by Anysberg, maar die koue op die berg het hulle ook gekniehalter. Hulle stap [...]

Comments Off on Swartberg Traverse stap op, 15 – 19 Junie 2023

Thomas Hut, Work weekend, 20 – 21 May 2023

2024-09-04T10:23:28+02:00May 21st, 2023|Uncategorized|

This outing turned into an amazing rescue effort by various rol players. One lady injured here ankle near Witklip and were unable to carry ons. Thank you to The Mountain Club of South Africa Search and Rescue, The Western Cape Department of Health & Wellness EMS / Air Mercy Service (AMS) and the assistance [...]

Comments Off on Thomas Hut, Work weekend, 20 – 21 May 2023

Apex Peak area walk on the 27 – 30 April 2023

2024-09-04T10:14:39+02:00April 30th, 2023|Uncategorized|

Die groep was gelei deur Ferdinand du Plessis. Foto’s is verskaf deur die groep. Ongelukkig is Apex area in die suide van die Sederberg area een van daai plekke waar ‘n foto nie kan beskryf hoe ongelooflik mooi dit is nie….jy moet maar self loop kyk. Meer fotos op ons Facebook blad by https://www.facebook.com/mcsaworcester  Vir toegang [...]

Comments Off on Apex Peak area walk on the 27 – 30 April 2023
Go to Top